1 Slaapkamer w/s te huur: Samantha Harmse 0796920405 Kamp 118
SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS:
TEMA:
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
|
Vooraf musiek & afkondigings |
Kerkgebou. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .2502 Jesus die fondament . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2504 Nuwe intrekkers. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2505 Terreinplan. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 2506 |
Welkom Afkondig |
MG |
5 minute vooraf |
|
lig |
Liturg |
Welkom & groet |
|
lig |
Liturg |
Gebed |
|
lig |
Liturg |
Oproep tot lof |
Duidend dankies |
1471 |
MG |
Lof |
Ek het hande, ek het voete . “Ek weet verseker” 717 LB200:1-3 “U goedheid Heer” LB199:1-3 “Loof die Here uit die hemel” |
712: 1,r,2,r 717: 1,r,2,r 200: 1-3 199: 1-3 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Wet Vuil kind |
1532 1485 |
MG |
Aanbidding |
LB239:1-4 “Jesus Rots vir my geslaan” Geloofsbelydenis I love You Lord . . .804 Rom 12:1-3 |
239:1-2 1343m 804: 1,2 981: 1,2,3 |
Ouderling |
Voorbidding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Skriflesing |
|
1310 |
Liturg |
Preek |
Mat 5:3-12 (Teks: v3) OV: 3 ¶ Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. |
Preek |
Liturg |
Gebed |
|
preek |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
1321 |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
God gee kleur aan ons lewens Ek bring my lewe . .. . 711 Strome van seën . . . . 1005 |
kleur 711 1005 |
Liturg |
Seën |
|
lig |
Matthew 11:28-30
1 Samuel 16:7
Luke 8:14
Luke 9:25
James 5:1
Psalm 103:5
Matthew 16:26
Ecclesiastes 5:10
John 7:37-39
Preekskets
◙ Wat het hierdie prente in gemeen?
◙ Ek is ‘n empty.
◙ Melkkar
◙ Brandstof
◙ Tandepasta
◙ Wat doen ‘n mens as jy leeg geword het?
◙ Winter - ek beleef so leë tyd
1. Alle mense kry tye wat hulle leeg is
Mat 9:36 “Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie ‘n wagter het nie.”
Elia (1 Kon 19)
Job (ashoop)
Psalm 77:2 “ In my nood soek ek hulp by die Here; ook in die nag bly my hande in gebed uitgestrek sonder om moeg te word; maar ek vind geen troos nie.....Ek dink aan God en ek sug, ek dink na en ek is verslae...”
Psalm 143:4 “Ek het alle moed verloor, ek is verslae.”
Prediker
• Google: “feeling empty” = 27,600 000 verwysings
•
2. Jesus het gekom vir leë mense
Mat 11:28 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.”
Jes 61:1 “Die Gees van die Here my God het oor my gekom; die Here het my gesalf om ‘n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is..”
Jes 42:3 “‘n Geknakte riet sal hy nie afbreek nie, ‘n lamppit wat dof brand, sal hy nie uitdoof nie. Hy sal my wil bekend maak soos dit is.”
• Wanperseprsie: Jesus het gekom vir mense wat ok is.
• Jesus sê: Ek het gekom vir mense wat siek is.
• Wanpersepsie:
3. Gelukkig is die wat leeg is
Mat 5:3 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.”
(OV): Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
• Armoede
• Armoede van gees (kom iets kort aan binnekant / leeg / gebrekkig)
• Gelukkig is die wat arm van gees is
• ...want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel
• Dit hou nie op om aan ons te behoort wanneer ons leeg voel nie
• Dit hou nie op om aan ons te behoort wanneer ons leeg is nie
Som op:
• Ons leef in ‘n tyd waar mense voor groot skares vertel hoe naby hulle aan die Here is...
• Vertel hoe vol hulle van die Gees is
• Hoe vervuld hulle is..
• Voor Jesus staan klomp mense wat leeg is..gelukkig
• Hoekom? Want leegheid is die eerste stap van geestelike groei.
• Jy kan nie gered word as jy nie besef hoe verlore jy is nie.
• Jy kan nie groei voor jy nie besef hoe leeg jy is nie.
• Lee mense soek na vervulling.
• Lee mense soek na God.
• Ryk jongman: Gaan verkoop alles wat jy het...kom dan
• Gaan word eers leeg...kom dan terug
• Ek kan net ‘n koppie vol koffie maak as die koppie leeg is.
• VOL MENSE HET GOD NIE NODIG NIE
4. Christendom is ‘n leë geloof.
• Gegrond op ‘n leegheid
• Lee kruis
• Lee graf
As jy vandag leeg voel/is...
• Dan is jy so gereed om vol gemaak te word...
• Kom na My toe...
• Stilletyd / Bybelstudie / Tye in God se teenwoordigheid